Luister: Rugby-Radio gesels oor die Curriebekereindstryd

nuweland

Nuweland-Foto-www.cape-town-tourism.za_.net_.jpg
Nuweland, waar die WP en die Goue Leeus gaan kragte meet (Foto: www.cape-town-tourism.za.net)

Kom luister gerus na dié week se Rugby-Radio. Daar word gesels oor die naweek se Curriebekereindstryd.

Hennie Koortzen en Wynie Strydom se gaste is Alister Coetzee, Johan Ackermann, Burger Geldenhuys sowel as William Cockrell.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae