Luister: Rugby-Radio gesels oor die Curriebeker finaal

wynie-strydom

Wynie Strydom

In Rugby Radio gee Hennie Koortzen en Wynie Strydom ‘n terugblik oor die Curriebeker finaal en Andre Watson verduidelik van die belangrikste reels.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae