Luister: Rugby-Radio gesels oor die naweek se Bokstryd

wynie-strydom

Wynie Strydom

In Rugby Radio gee Hennie Koortzen en Wynie Strydom ‘n terugblik oor die afgelope naweek se Bok-stryd teen die Iere.  Hulle gesels ook oor die komende naweek se rugby.  Daar word ook gesels met André Watson.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae