Luister: Rugby-radio gesels oor die Superrugby

Springbokke-vs-Australie-Inus-Grobler-Nuweland-27-Sept14-Adriaan-Strauss-008.jpg

Adriaan Strauss in aksie (foto: Inus Grobler)

Hennie Koortzen en Wynie  Strydom gesels superrugby.  Van hul gaste is Brendan Venter en  Adriaan Strauss. André Watson en Johan Ackermann kuier ook saam.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae