Luister: Rugby-Radio gesels SuperRugby

SuperRugby9.jpg

Foto: superxv.com

Dit is weer tyd vir Hennie Koortzen en Wynie Strydom om rugby te gesels. Van die gaste is onder andere Piet Strydom sowel as Paul Anthony van die Sharks.  Allister Coetzee, die afrigter van die Stormers, kuier ook saam en daar word gesels oor die verandering wat aangebring word aan die voorry.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae