Luister: Rugby-radio maak ‘n draai by die Blitzbokke

Hennie-Koortsen.jpg

Hennie Koortsen

In die eerste aflewering vanjaar gesels Hennie Koortzen en Wynie Strydom met die Blitzbokke se afrigter en gaan maak ook ‘n draai in Parys by Morné Steyn.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae