Luister: Rugby-Radio aangebied deur Hennie Koortzen en Wynie Strydom

Hennie-Koortsen.jpg

Hennie Koortzen

Pale Toe! is opgewonde om aan te kondig dat ons voortaan weekliks Radio Pretoria se rugbyprogram, Rugby-Radio, gaan publiseer.

Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels in hierdie episode met Deon Stegmann, die Blou Bulle-kaptein; Vlok Cilliers, die skopafrigter van die WP; en die skeidsregterbaas André Watson. Heinrich van Jaarsveld vertel ons meer oor skolerugby.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae