Luister: SA Dowespan

Hennie-Koortzen.jpg

Hennie Koortzen

Dit is weer tyd vir Rugby-Radio.  Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels met die afrigter van die SA Dowespan, Danie Engelbrecht, en hul losskakel, Reinhardt Limbach.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Pretoria FM geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae