[Luister] SA rugby vervelig?

rugbyball.jpgHennie Koortzen en Wynie Strydom kuier weer saam in die Rugby-Radio-ateljee.

In dié program reageer die voormalige Springbok, Carel du Plessis, op uitlatings in Nieu-Seeland dat rugby tussen Suid-Afrikaanse spanne vervelig is.

Die Lions-afrigter, Swys de Bruyn, gesels oor sy span se kanse teen die Jaguars. Die Bulls-afrigter, Nollis Marais, gesels saam en gee sy mening oor die Bulls vs Stormers-wedstryd.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 19:30 en 06:00.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.

2 Kommentare

Lance ·

Gaap ….stem saam … is SO boring minister kan maar sy rugby vat en maak wat hy wil …ons sterre speel klaar elders oorsee

Dawie ·

Ek stem saam Lance, veral as jy kyk na ons Vodacom span se vertonings. Hulle moet nog net teen die vlagmanne verloor, dan het hulle alles verloor, maar miskien is ek te kras want dit gaan mos oor deelname soos in ons laerskool spanne, en nie oor wen nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 19:30 en 06:00.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.