[Luister] SA spelers in die buiteland

 rugby-673453_960_720.jpg

Foto: pixabay.com

Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby.

Piet Heymans kuier saam en gesels oor die Suid-Afrikaanse spelers wat in Europa en Japan speel.

Dan Retief gee ook sy mening oor oplossings vir die probleme in SA rugby.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

4 Kommentare

Lance ·

Enige persoon sal homself uit die voete maak as mens weet wat in SA aangaan …so daar het ons dit nou ….meeste van die beste talent is dadelik opgeraap en weg

Lance ·

Dis geen geheim .. die spelers is weg agv die situasie anders was hulle nog hier …so kan mens hulle blameer

Liza ·

Gaan jongseuns van Suid-Afrika! Gaan bou vir jou ‘n toekoms in ‘n land sonder die gemors waarmee ons sit! Ek weet elke land het sy probleme maar ten minste kan jy en jou gesin veilig en rustig slaap sonder ‘n pistool onder jou kopkussing! Gaan jong seuns gaan!!!

Marianne ·

My neef was ‘n Cheethas en S.A speler, na jare is hy nie meer goed genoeg vir ons land nie. Hy speel nou elders. God dank hy kan sy liefde vir rugby uitweg en HY IS ‘n GOEIE SPELER!
As jou eie land jou nie wil he nie – gaan waar hy in aanvraag is. Skype en WhatsApp hou ons na aan mekaar.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.