[Luister] Sewesrugby

rugbypale

Argieffoto

Danie Engelbrecht van die Suid-Afrikaanse dowe rugbyspan kuier saam met Hennie Koortzen in die ateljee.  Daar word ook met Eugene Eloff gesels oor sy boek.  Neil Powell gesels oor die Suid-Afrikaanse sewespan vir die komende wêreld-sewesreeks gesels.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Pretoria FM geluister word. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.