Luister: Sewestoernooi se reëls en Stormers se voorbereiding

rugbyHennie Koortzen en Wynie Strydom gesels met Neil Powell oor die naweek se Sewestoernooi in Port Elizabeth.  Daar word ook met Allister Coetzee gesels oor die Stormers se voorbereiding.  Daar is ‘n gesprek met André Watson oor die reëls vir die Sewestoernooi en die moontlike veranderings vir die volgende seisoen.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae