
Joost druk een van sy 38 toetsdriee. (Foto: The Sun)
Hennie Koortzen en Wynie Strydom kuier weer saam in die Rugby-Radio-ateljee.
In die program bring hulle hulde aan die Springbok-legende, Joost van der Westhuizen.
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!