
Morné Steyn tydens ‘n wedstryd tussen die Springbokke en Wallis (foto: GB Jordaan)
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby met die fokus op Springbok- en Curriebekerrugby.
Die Springboklosskakel, Morné Steyn, en Johan Ackermann van die Goue Leeus kuier ook saam.
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
2 Kommentare
Morne sukkel geweldig met Afrikaans , kon hulle nie maar met hom in Engels ‘n onderhoud voer nie?
Geluk Alliser en span.Nou vir die ‘magtige’ All Blacks!