[Luister] Springbokke, die junior-wêreldkampioenskap en die Britse Leeus in Nieu-Seeland

springbok-rugby-logoHennie Koortzen en Willem Strauss gesels met die Springbokafrigter, Allister Coetzee, oor die eerste toets teen die Franse op Loftus, die SA A-afrigter Johan Ackerman en Braam van Straaten oor die bokspanne wat gekies is, asook André Watson oor ‘n paar reëls en die toepassing daarvan.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae