Podsending: Speel in 'n nuwe venster

Die Springbokspan vroeër teen die All Blacks (Foto: GB Jordaan)
Luister: Hennie Koortzen en Wynie Strydom kuier weer saam. Hulle gesels met Allister Coetzee oor die Stormers se wedstryd teen die Brumbies. Eugene Eloff gee sy mening oor die Springbokke se kanse by die Wêreldbeker.
Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.