[Luister] Springbokke, rolstoelrugby en die Pro14-liga

Eben Etzebeth wen vir die rooigeklede Bokke nog ‘ʼn lynstaan (Foto Twitter @Springboks)

Hennie Koortzen en Wynie Strydom loer in by die Springbokke in Europa. Hulle vind meer uit oor rolstoelrugby in Suid-Afrika. Luisteraars moet hul mening gee oor die Cheetahs en Kings wat aan die Pro14-liga in die noordelike halfrond gaan deelneem.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!, vir die jongste sportnuus.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae