Hennie Koortzen en Wynie Strydom loer in by die Springbokke in Europa. Hulle vind meer uit oor rolstoelrugby in Suid-Afrika. Luisteraars moet hul mening gee oor die Cheetahs en Kings wat aan die Pro14-liga in die noordelike halfrond gaan deelneem.
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!, vir die jongste sportnuus.