[Luister] Springbokke se derde toets teen Ierland

Springbokke_vs_Ierland_Ellispark_18Jun16_GBJordaan_003 (Medium).jpg

Ierland voor die wedstryd teen die Springbokke, Ellispark (foto: GB Jordaan)

Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels in vandag se program, Rugby-Radio, met die voormalige Springbokafrigter, Carel du Plessis, oor die Springbokke se kans teen Ierland in die derde toets. Die SA Sewes-afrigter, Neil Powell, kuier ook saam en praat oor sy sewesgroep vir die Olimpiese Spele.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae