Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby.
In dié program gesels Piet Strydom en Kobus Wiese gesels oor die Springbokke se kanse teen Australië. Die afrigter van die Vrystaat Cheetahs, Franco Smith, gee ʼn kykie agter die skerms van sy span se opwindende spelpatroon.
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!