[Luister] Springbokke se kanse teen Ierland

rugbyball.jpgHennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby.

In dié program gesels die Springbokkaptein, Adriaan Strauss, oor die Bokke se kanse teen Ierland.  Die afrigter van die Suid-Afrikaanse A-span, Johan Ackermann, kuier ook saam en gesels oor hulle wedstryd teen Engeland se Saxon-span.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

8 Kommentare

humor ·

Volgens my oordeel is die Sbokke se kans net mooi nul om enige wedstryd teen die Iere te wen. Kom ons kyk wat gaan gebeur.

Johann Marx ·

In die vorige Rugby Wêreldbeker skakel ‘n persoon my en beveel aan dat ek vir hom R500 gee vir ‘n 300:1 kans dat Japan Suid Afrika gaan wen. Ek het natuurlik geweier…en op ‘n Saterdag in Phalaborwa in vreemde restaurant gesit en kyk hoe die Bokke teen Japan verloor….en ek ‘n guitige R150 000,00.

Jean ·

Hahahahaahaaa ….eisch…te veel politiese inmenging…die dae van die trotse springbok is verby.maar Ai die anc het mos nie trots nie net wraak teenoor blankes…mooi Ierland mooi in die opneuk van daai politiese spannetjie..hoop hul borge verdwyn spoedig…

cobusp ·

Daar verloor die amakroko kroko…….asb haal net die springbok van die trui af dus n helse verleentheid………sit die protea op sommer die hele trui vol………protea = transformasie,verloor, diskriminasie,match fixing, bafana bafana , rassisties, kwotas, nie op meriete nie, anti blank, vrot, sirkus…………

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.