Hennie Koortzen en Wynie Strydom is weer in die Rugby-Radio-ateljee.
In dié program gesels Eugene Eloff oor die moontlike beginspan vir die Springbokke teen Ierland. Johnny Burger gee inligting oor die inhuldiging van die ’95-Bokspan by die Sportheldesaal.
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Gaap …gaan nie kyk nie