[Luister] Springbokkeuses en Wêreldsewes-reeks

 rugby_ball-13833.jpg

Argieffoto

Dit is weer tyd vir Pretoria FM se weeklikse program, Rugby-Radio.

Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels met Toks van der Linde en Werner Swanepoel oor moontlike Springbokkeuses.  Neil Powell kuier ook saam om te gesels oor die Wêreldsewes-reeks.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM.  Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae