Luister: Straf van spelers konsekwent?

straf_rugby_rooi_kaart.jpg

Foto: wsasa.org

Dit is weer tyd vir Rugby-Radio! Hennie Koortzen en Wynie Strydom ondersoek die straf van spelers en vra die vraag of dit enigsins konsekwent toegepas word.

Hulle gesels ook met die president van SARU, Oregon Hoskins, en met die afrigter van die Cheetahs, Naka Drotske.

Luister elke Donderdagaand om 19:15 na Rugby-Radio op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae