Luister: SuperRugby en beserings

rugbybal2.jpgHennie Koortzen kuier saam met Pine Pienaar, die Bulls se verdedigingsafrigter.

Die kollig word ook geplaas op rugbybeserings.  Hennie gesels telefonies met dr. Wayne Viljoen van SARU.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae