Luister: SuperRugby in die kollig

Lions_vs_Waratahs_GB_Jordaan_30Mei15_16.jpg

Die Lions teen die Waratahs (foto: GB Jordaan)

Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby.  Johann Ackermann, Alister Coetzee en André Watson kuier saam.

Daar word onder andere gekyk na die afgelope naweek se Superrugby wedstryde en ook voorspel wat moontlik die komende naweek kan gebeur.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae