[Luister] SuperRugby-kwarteindronde

SuperRugby_rugbybal.jpgHennie Koortzen en Wynie Strydom gesels met Stefan Terblanche oor hul pogings om verbode middels uit rugby te hou.

Johan Ackermann kuier ook saam en hulle lig hul menings oor die komende kwarteindronde van die SuperRugby-wedstryde.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae