Podcast: Play in new window

Argieffoto
Hennie Koortzen en Wynie Strydom kuier weer saam in die Rugby-Radio-ateljee.
Die gaste is Toks van der Linde, Piet Strydom en die afrigter, Allister Coetzee.
Luister elke Donderdag om 19:15 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!