[Luister] Superrugby voorbereiding

Rugby3.jpgHennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby.

In hierdie program gesels CJ Stander oor sy debuut vir Ierland en  Johan Ackermann gee meer inligting oor die Leeus se finale Superrugbyvoorbereiding. Duitser Bosman kuier ook saam en fokus op die begin van die Varsity-bekerkompetisie.

Luister elke Donderdag om 19:15 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Loeis ·

As mense maar in sulke getalle vir hul taal opgestaan het…

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.