
Hennie Koortzen
Dit is weer tyd vir Rugby-Radio. Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels Superrugby. Franco Smith van die Cheetahs en Johan Ackerman, afrigter van die Lions, kuier saam. Die nuwe Bulls-kaptein, Adriaan Strauss maak ook ʼn draai.
Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Pretoria FM geluister word. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!