Luister: Swartnaweek vir SA se Superrugbyspanne

Lions_vs_Brumbies_GBJordaan_16Mei15_14.jpg

Lions teen die Brumbies die afgelope naweek (foto: GB Jordaan)

Hennie Koortzen se spesiale gas in die ateljee is Johnny Burger.  Hy is die Besturendedirekteur van die South African Sport Hall of Fame.

Daar word onder andere ook gesels oor die Suid-Afrikaanse Superrugbyspanne se prestasie die afgelope naweek.

Niel Powell, die Springboksewes afrigter,  Franco Smith, nuwe Cheetah Superrugby- en Curriebeker afrigter, sowel as Johan Ackerman, die Lions afrigter, kuier ook saam.

Luister elke Donderdagaand om 19:15 na Rugby-Radio op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae