Luister: terugblik – Bokke vs Wallis

Hennie-Koortsen

Hennie Koortsen

Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels rugbysake.  Die vraag word gevra, wat het fout gegaan met die Bokke in die toets teen Wallis.  Daar word ook onder andere gesels met Piet Strydom.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae