Luister: Terugblik na 1995

Springbokke-1995-Wêreldbeker

Afrigter Kitch Christie en sy wenspan en -bestuur met die Webb Ellis-trofee. Foto: Christiaan Kotze

Hennie Koortzen en Wynie Strydom is soos oudergewoonte die programleiers.

Brendan Venter deel sy herinneringe van die 1995-Wêreldbeker en Morné Steyn gesels oor sy moontlike insluiting in die Springbokspan later vanjaar.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae