[Luister] Toekoms van rugby in Suid-Afrika

Wynie Strydom

Wynie Strydom

Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels in vandag se Rugby-Radio met onder andere CJ Stander oor sy toekennings in Ierland.

Eugene Eloff kuier ook saam en gesels oor die toekoms van rugby in Suid-Afrika. Braam van Straaten gee sy mening oor ʼn moontlike Springbok-losskakel.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM.  Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae