[Luister] Toets in Nieu-Seeland en Superrugby onder die loep

Hennie Koortzen en Wynie Strydom bespreek die toets tussen die Britse Leeus en die All Blacks en kyk vooruit na die tweede helfte van die Superrugby-toernooi. Piet Strydom, CJ Stander, Lionel Cronjé en André Watson kuier ook saam.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae