
Twickenham-stadion (foto: worldticketshop.com)
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby.
Saam met hulle kuier die nuwe Springbokslot, RG Snyman. Toks van der Linde en Piet Strydom gee hulle mening oor die toets teen Engeland.
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
2 Kommentare
Goeie Rugby Radio groep maar wens die bokke was net die helfde so goed want more gaan ons pakslae kry want Allistair ken nie rugby nie…….Hy gaan met ons rugby maak soos Zuma maak met ons land
Vreemde toestande wat talle van die nuwes gaan ervaar more teen Engeland.Engeland gaan hul klop!