Luister: Vasteskrums, skrumskakels en die Superrugby

rugbyskrum_wisegeek_com.jpg

Foto: wisegeek.com

Dit is weer tyd vir Rugby-Radio saam met Hennie Koortzen en Wynie Strydom.  Die gaste is onder andere Balie Swart wat fokus op vasteskrums en Werner Swanepoel gesels oor die gehalte van skrumskakels.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae