[Luister] Voorskou van die toets teen die All Blacks

Springbokke-vs-AllBlacks-4Okt-Ellispark-vooraf-en-opwarming-AllBlacks-Haka-009-GB-Jordaan

Foto: GB Jordaan

Hennie Koortzen, Johan du Toit en die Springbokke se afrigter, Allistar Coetzee, gesels oor eerskomende Saterdag se toets teen die All Blacks.

Piet Strydom ontleed verlede naweek se toets teen Australië.

André Watson lewer kritiek teen Wayne Barnes en verduidelik ook die omstrede reëls.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

3 Kommentare

Marianne ·

Mmmmmm yum!!!!!
Ek is mal oor die Kiwis maar allergies vir kiwi vrugte. Ironies ne?
Die haka is soooooo sexy!
En daardie manne. GOUD bruin gespierd en verslawend.
Al verloor hulle games – wat onwaarskeinlik sal wees – KLOP my hart SWRT.
So SA take note! Die AWB girl is nie rasisties nie, sy love die manne in swart!

chrisp ·

AB vat die proteatjies vas asb.
AB(New-Zeeland geen diskriminasie) soder kwotas dus my span.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.