Luister: Wat beteken saambly voor die huwelik op lange duur?

Foto ter illustrasie. (Foto: Unsplash)

Dit is deesdae nie meer vreemd om te sien hoe jong paartjies saam intrek nog voordat hulle getroud is nie. Die vraag is egter, watter impak het dit op ’n latere huwelik?

In die vyfde episode van Maroela Media se podsendingreeks oor die lief en leed van verhoudings gesels ons met Louis Venter, kliniese Imago-terapeut en stigter van Couples Help, oor paartjies wat saam intrek voor die huwelik.

  • Luister boaan na Louis Venter se raad oor saambly voor die huwelik.
  • Besoek Louis se webwerf, Couples Help, hier.
  • Luister na die vorige episodes uit die reeks hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.