Luister: Wat is huweliksberading en waarom is dit nodig?

(Foto:
Văn Thang/Pexels.)

Die ingewikkelde dog bevredigende pad van ’n verhouding wat tussen twee individue gesmee word, is een wat ʼn mens ure lank aan die praat kan hou.

In die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor die lief en leed van verhoudings gesels Louis Venter, kliniese terapeut en stigter van Couples Help, oor huweliksberading en watter uitwerking dit op verhoudings kan hê.

  • Luister boaan na Louis Venter se raad oor huweliksberading.
  • Besoek Louis se webwerf, Couples Help, hier.
  • Luister na al die episodes in die reeks hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.