Luister: Wat is liefdestale en hoe pas dit by jou verhouding in?

Foto ter illustrasie. (Foto: Scott Broome/Unsplash)

Daar is talle maniere waarop paartjies hul liefdeslewe ’n hupstoot kan gee. Een van hulle is liefdestale.

In die twaalfde episode van Maroela Media se podsendingreeks oor die lief en leed van verhoudings gesels ons met Louis Venter, kliniese terapeut en stigter van Couples Help oor liefdestale en ander hulpmiddels.

  • Luister boaan na Louis Venter se raad oor kommunikasie in verhoudings.
  • Besoek Louis se webwerf, Couples Help, hier.
  • Luister na die vorige episodes uit die reeks hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.