Luister: Wenke vir eerste-keer vuurwapeneienaars

Argieffoto (Foto: Hansie Linde)

Ian Cameron, ʼn kenner van gemeenskapsveiligheid en geweldsmisdaad, het onlangs ʼn reeks gesprekke met Maroela Media gevoer oor verskeie aspekte van vuurwapenveiligheid.

In hierdie reeks gaan Cameron onder andere gesels oor vuurwapen-bevoegdheidsertifikate, vuurwapenveiligheid met kinders in die huis en hoe om veilig met jou vuurwapen te reis.

In die eerste aflewering gesels Ian oor belangrike aspekte wat eerste-keer vuurwapeneienaars in ag moet neem as hulle hul vuurwapen aanskaf.

  • Luister na die volledige gesprek boaan hierdie berig.
  • Besoek Firearms.co.za vir meer inligting oor vuurwapens, -lisensies en opleiding.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.