
Foto: wsasa.org
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby.
Die gaste in die program is die president van SA Rugby, Oregan Hoskins, sowel as die voormalige Springbokslot, Kobus Wiese. Springboklosskakel Morné Steyn en voormalige internasionale skeidsregter Marius Jonker kuier ook saam.
Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Pretoria FM geluister word. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!