Martin Steyn se misdaadroman, loopbane in die landboubedryf en ‘n oorskou oor teaterproduksies

Ons gesels met die skrywer, Martin Steyn, oor sy debuut misdaadroman, Donker Spoor. Foto: Argief.

Ons gesels met die skrywer, Martin Steyn, oor sy debuut misdaadroman, Donker Spoor. Foto: Argief.

Allegaartjie 120 – Vrydag 18 Julie 2014

In hierdie Allegaartjie: Die skrywer, Martin Steyn, praat oor sy misdaadroman, Louise de Klerk verduidelik hoekom sy dink jongmense moet die landbousektor oorweeg as ʼn loopbaan en ons gesels met Anna-Retha Bouwer vir ʼn oorskou oor die teaterproduksies wat by vanjaar se Innibos Kunstefees te sien was.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Geen kommentaar

Kolver Kruger ·

Sjoe, klink na ‘n lekker interresante boek. Ek is mal oor boeke wat in Suid Afrika afspeel, want dit voel baie meer realisties!
Waar in Pretoria kan mens hierdie boek kry?

Esté Meyer ·

Dagsê

Jy kan Martin Steyn se misdaadroman, Donker Spoor, by Graffiti-boekwinkels in Zambesi Junction of Lynnwood Bridge winkelsentrums aankoop of anders kan jy die boek direk by Lapa-uitgewers bestel deur hulle webwerf te besoek by http://www.lapa.co.za.

Groete

Esté Meyer Jansen
Draadloos: Radioprogramkoördineerder

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.