Meneer Suid-Afrika finalis gee fiksheidwenke en die Jakaranda Liggiefees

Jakaranda-kinderhuis-se-liggiefees

Christo Louw vertel wat jy kan verwag van die jaarlikse Jakaranda Liggiefees. Foto: jakarandaliggiefees.co.za

Allegaartjie 211: Maandag 24 November 2014

In Maandag se Allegaartjie: Meneer Suid-Afrika finalis, Pieter du Plessis, praat oor fiksheid en gesondheid. Hy gee ook ʼn paar wenke vir ʼn mooi somerlyf en Christo Louw van die Jakaranda kinderhuis vertel ons meer oor vanjaar se Jakaranda Liggiefees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae