Minorca hoenders en die dienste wat Impak bied

Minorca-hen-skouhoender

Ben Janse van Rensburg van die Vrystaatse Pluimveeklub praat oor die Minorca hoender. Foto: mypetchicken.com

Allegaartjie 201: Maandag 10 November 2014

In hierdie Maandag se aflewering van Allegaartjie praat ons met Ben Janse van Rensburg oor die Minorca hoender en Willem Kitshoff verduidelik in die laaste aflewering van ons gesprekreeks oor tuisonderrig watter soort dienste Impak aan ouers, kinders en skole bied.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae