Moeilike gedrag, slagoffers van boelies en ouerbetrokkenheid

Hoe gemaak as jou 6-jarige nie haar speelgoed wil deel nie en wat doen jy as jou tiener nie wil universiteit toe gaa nie? Luister na ons Jeugdag-uitgawe van Allegaartjie vir raad. Foto: Argief.

Hoe gemaak as jou 6-jarige nie haar speelgoed wil deel nie en wat doen jy as jou tiener nie wil universiteit toe gaan nie? Luister na ons Jeugdag-uitgawe van Allegaartjie vir raad. Foto: Argief.

Allegaartjie 96 – Maandag 16 Junie

In hierdie Allegaartjie: In My Gesin praat Nicolien Welthagen oor voorskoolse kinders se moeilike gedrag, Annelize Brits vind uit hoe die slagoffers van boelies dié gedrag verwerk en Kay Cheytanov praat oor ouerbetrokkenheid by tieners.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae