Motiveer jou kind en ‘n jong Afrikaanse entrepreneur

Ons gesels met Charl Oberholzer oor De Afrikander Handelshuis. Foto: afrikander.com

Ons gesels met Charl Oberholzer oor De Afrikander Handelshuis. Foto: afrikander.com

Allegaartjie 156: Maandag 8 September 2014

In Maandag se Allegaartjie: Die sportsielkundige, Jannie Putter, verduidelik hoe die rolverdeling in enkelouer-gesinne gebruik kan word om tot voordeel van almal in dié gesin te werk en ons gesels met ʼn jong opkomende Afrikaanse entrepreneur, Charl Oberholzer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae