‘n Afrikaanse natuurfilm en die Heuwels Fantasties

Bonné de Bod praat oor die maak van die eerste Afrikaanse natuurfilm, Stroop, wat die renost

Bonné de Bod praat oor die maak van die eerste Afrikaanse natuurfilm, Stroop, wat renosterstropery ondersoek. Foto: Stroop – Die Film se Facebook-blad.

Allegaartjie 113 – Woensdag 9 Julie 2014

In vandag se Allegaartjie: Burger Meyer gesels met Hunter Kennedy van Die Heuwels Fantasties en Bonné de Bod vertel ons meer van Stroop, die eerste Afrikaanse natuurfilm wat renosterstropery onder die loep neem.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae