‘n Besonderse vrouekamp, Anel Alexander praat oor haar nuutste fliek en die sanger Herman van den Berg

Herman van den Berg kuier in die ateljee en praat oor sy album, Onthou. Foto: hermanvdb.co.za

Herman van den Berg kuier in die ateljee en praat oor sy album, Onthou. Foto: hermanvdb.co.za

Allegaartjie 169: Donderdag 25 September 2014

In vandag se Allegaartjie: Halrika Breytenbach praat oor ʼn besonderse vrouekamp, Anel Alexander vertel meer oor haar nuutste film-projek en Herman van den Berg gesels oor sy album, getiteld Onthou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae